Home » Blink gedagtes by François Bloemhof
Blink gedagtes François Bloemhof

Blink gedagtes

François Bloemhof

Published 2003
ISBN :
16 pages
Enter the sum

 About the Book 

Hiep-Hop Haas, Krul-Kruip Ruspe en Fluit-Vlerk Vinkie voel n bietjie vuil en vaal. Fahida, die dokter van Feetjieland, daag op met haar swart tassie. Hulle loer wat is binne-in — maar kyk wat gebeur dan! Fahida het n paar blink gedagtes om hulleMoreHiep-Hop Haas, Krul-Kruip Ruspe en Fluit-Vlerk Vinkie voel n bietjie vuil en vaal. Fahida, die dokter van Feetjieland, daag op met haar swart tassie. Hulle loer wat is binne-in — maar kyk wat gebeur dan! Fahida het n paar blink gedagtes om hulle almal gelukkig te maak.Beginteks:Fahida is Feetjieland se dokter.Ek het drie dinge in my tas,iets vir elke pyn of las.Lyk jy vandag n bietjie sleg?Een van hulle maak dit reg.Dít sal my tande mooi laat blink!Hiep-Hop Haas vryf seep oor sy tande.O toggie, o toggie!Hoe brand my mond dan nou!O eina, o eina!Help my, dokter, gou-gou-gou!